Home
Experience and Qualifications
Clients
Afrikaans
Deutsch
Español
Français
Gaeilge
Gàidhlig
Nederlands
Português
Russkij
 




Sedert 2004 in Londen gevestig.

Kwalifikasies en ervaring:

MA in Toegepaste Vertaling (Portugees en Nederlands/Engels, opsies Besigheid/Regte).

Na 3 jaar in die versekeringsindustrie in die VK het ek my taalvaardighede opgedoen deur in internasionale logistieke in Suidelike Afrika te werk. Hierdie praktykgerigte taalkennis is daarna gekonsolideer deur tolking- en vertaalstudies in Londen.

Ek is tans ’n vryskut tolk/vertaler in Londen, maar ek werk steeds periodiek as internasionale logistieke konsultant, hoofsaaklik in verband met grootskaalse rampe.

Kliënte:

Metropolitan Police Service

HM Courts Service

Kontak:

Telefoon: (44) 774 851 5917

E-pos:   John@JohnFarebrother.me.uk

Top